Die Tembe Olifant Park,
‘n reservaat tussen Zululand en Mozambiek, bied
‘n groot verskeidenheid wilde diere insluitend Afrika se grootste olifante,
sowel as die res van die Groot Vyf.
Indien jy nie by die Park
kan uitkom nie, voorsien die webwerf ‘n webcam
wat 24 uur ‘n dag aan is, sodat jy regstreeks kan sien wat by die watergat
gebeur.
Kliek hier om by die webcam uit te kom.
No comments:
Post a Comment