Ek het ‘n interessante
epos ontvang wat verband hou met die aanleer van nuwe tale.
Volgens Anne Merritt is
daar nege tale wat ooreenkomste met Engels het en vervolgens makliker is om aan
te leer as ander tale.
Die nege sluit die
Skandanawiese tale Sweeds en Deens in, asook die Romantiese tale Frans,
Italiaans en Romeens.
Gaan lees gerus die
volledige artikel by MatadorNetwork.
No comments:
Post a Comment