Prison Break is seker die één
reeks wat elke liewe persoon met ‘n televisie gekyk het.
Wat Michael Scofield en Lincoln Burrows vir televisiereekse
gedoen het kan
in my opinie vergelyk word met wat Monét vir die kunswêreld beteken het.
Dit is juis die rede
waarom ek en my beminde besluit het om weer die reeks te begin volg. En wat ‘n verrassing was dit nie om weer
dieselfde skok te beleef teenoor T-bag, deernis teenoor "DB Cooper" en Fernando Sucre aan te huts om sy Marié Cruz te kry nie.
Dit voel of ons ou vriende
in ons sitkamer het en lekker saam kuier oor ‘n koppie koffie.
No comments:
Post a Comment