2.12.12

Kerspartytjie 2012

Hierdie jaar was ons nie by 'n normale Kerspartytjie nie.  Ons moes aantrek as 'n vakansiedag en ons het te lekker vir mekaar gegiggel!
Ons het heerlik gekuier en natuurlik geĆ«et soos konings.  Dankie aan die gasheer en -vrou.
Hier is 'n paar van die gaste:

 Kersfees en Jeugdag

Nuwejaar

Moedersdag en Braaidag

Werkersdag