10.5.12

Mercedes Benz SLS

Ek en my beminde moes ‘n roadtrip na die groot stad van Johannesburg onderneem – definitief nie my gunsteling plek in die wêreld nie.
Maar tot ons groot verbasing het die uitstappie vrugte afgewerp in die vorm van ‘n swart Mercedes Benz SLS.  Nog net op foto’s het ons kennis gemaak met hierdie wondermotor; maar in realiteit is hierdie kragtige masjien selfs beter as wat ons onsself kon verbeel.
As ons nou ernstig begin spaar en als verkoop wat ons besit mag ons dalk oor 50 jaar dié kar bekostig.



1 comment:

  1. vir R2 700 000 en metallic verf teen nog verdere R50000, sonder n hak vir die karavaan????.. nee wat.

    ReplyDelete