Ons het onlangs besluit om
‘n Around the World klub te begin. Die doel van die klub is om maandeliks
bymekaar te kom met ‘n land as tema; met die kos, dekor en ons uitrustings
geinsprireer deur die spesifieke land.
Ek en my beminde was
eerste aan die beurt met Morocco
as tema. Die aand was ‘n reuse sukses en
almal het soveel pret gehad met die opdress!
Voorgereg: Keker-ertjie
sop
Hoofgereg: Heuning hoender
tagine met couscous
Nagereg: Klapper en
amandel truffles
Dit lyk heerlik! So smaakvol... En julle twee lyk te oulik!
ReplyDelete