Daar is iets wonderliks
aan ‘n borrelbad na ‘n senu-tergende dag.
Warm water en skuim wat
oor ineengetrekte spiere gly, die borrels wat jou haarlyn kielie en klam laat,
en die kalmte van gemoed wat oor jou spoel is onvergelykbaar.
Die geur van laventel vertroetel
jou ligaam en siel en jy word gereinig van die dag se fisiese en simboliese
vullis.
Aahh, borrelbad, jy maak
my vry!
No comments:
Post a Comment