Ek en my vriendin is trouvenue toe om finale reelings te tref.
Met die inskopslag het my maat beheer geneem en met nuwe idees vorendag gekom. Daar is beplan, lysies gemaak en uitbundig gegiggel van opwinding. Sy is ‘n raakvatter.
Al my bekommernisse in dié verband is iets van die verlede.
Dankie Talita, jy is ‘n vriendin duisend!
No comments:
Post a Comment