Step aside Fred Astaire and Ginger Rogers… there’s a new couple in town!
Ons eerste les vir ons openingsdans op die troue was ‘n reuse sukses. Ons is gebore om die slow quick quick slow quick quick van die rumba te doen en dit is soveel pret!
En nou het ek ‘n onblusbare lus om Dirty Dancing te kyk… nobody puts Baby in the corner.
No comments:
Post a Comment