9.1.12

Libellula Besigheidskaartjie

Aan die begin van ‘n nuwe jaar wil mens graag ’n vars begin maak in alle aspekte van mens se lewe. 
Dit is nie noodwendig doenbaar nie – maar nuwe besigheidskaartjies is iets wat my altyd opkikker. 
Die briefhoofte, fakture en alles wat daarmee gepaard gaan sal ook nou ‘n facelift kry en hopelik sal ek teen die einde van die maand ‘n nuwe website ook kan aandurf! 


2 comments:

  1. Sune "Moolman" - hoe awesome is dit?

    ReplyDelete
  2. I know - dis seker een van die coolste goed van trou! :)

    ReplyDelete