Ek en my vriendin het ‘n heerlike kuiertjie ingewerk en middagete geniet by die sjiek Tasha’s in Brooklyn.
Die spyskaart is onkonvensioneel met eksperimentele disse en die atmosfeer herinner aan ‘n straatkafee in New York. Ek het soos ‘n regte yuppie gevoel – kompleet met ‘n Hazelnut Macchiato in die hand.
3 Hoera's vir Tashas...hoera hoera hoera!
ReplyDelete