Social Networking websites het die wêreld oorgeneem: Facebook, Twitter, Digg, Stumble Upon, Google +, Flickr en nog baie meer!
Ek vermoed ek het egter op die beste een afgekom: Pinterest.
Dié website is gebasseer op die visuele, eerder as op geskrewe inligting, wat natuurlik ure se kykgenot tot gevolg kan hê. Inspirasie vir letterlik enige iets van hekelpatrone tot haardosse is te vinde.
Maar wees gewaarsku, hierdie kan ‘n tydrowende stokperdjie word en soos alle social networks is dit verslawend.
No comments:
Post a Comment