1 x koppie rys
1 x blikkie mossels
1 x fyngekapte ui
2 x fyngekapte appelkose
10 x calamari tubes
Kook rys en meng met mossels, ui en appelkose. Vul die calamari tubes en gebruik tandestokkie om te verseker dat vulsel nie uitglip. Braai calamari tot gaar. Bedien met verskeidenheid souse.
njom njom... ek bere sommer die 2kg skaaptjoppies en ry weer vismark toe vir NOG!!!!
ReplyDeletenjom njom x2. kan ek solank my order plaas?
ReplyDelete