500g x Hoenderborsies
1 x Ui
1 x Red Pepper
1 x Blikkie Perskes
1 x Koppie Water
1 x Pakkie Knorr Stew Granules
Paprika
Tiemie
Braai ui, red pepper en blokkies hoender en voeg paprika en tiemie by. Gooi water en die sous van die perskes by en roer totdat die kook. Voeg perskes en pakkie stew granules by. Roer gereeld. Laat dit prut vir ongeveer 20 minute. Bedien saam met rys.
jy moet volgende keer n dubbel dosis aanmekaar slaan, na my 3de opskep was daar nie eens n leksel vir KB oor nie.
ReplyDelete