My eerste verfprojek was ‘n sukses!
'n Vaal kas het 'n make-over ondergaan met slegs 'n bietjie verf, skuurpapier, vernis en baie geduld. Indien jy 'n soortgelyke projek wil aanpak moet jy besef dat dit nie in een dag afgehandel kan word nie, maar die eindproduk maak dit die moeite werd.
Let wel: Moenie hout verf nie, dit is kosbaar. Probeer eerder ‘n meubelstuk van saamgeperste hout of ‘n ander materiaal.
Kas - voor die tyd
Kas - hoe dit nou lyk
No comments:
Post a Comment