Met die wintermaande wat suutjies nader kruip probeer ons maniere vind om onsself binnenshuis besig te hou.
Dié naweek se aktiwiteit was legkaartbou.
Legkaarte is in my opinie vreeslik terapeuties; dit toets jou deursettingsvermoë en frustrasievlakke daal. Die eindproduk laat jou met ‘n gevoel van trots, maar maak jou ook half hartseer – want nou wat?
No comments:
Post a Comment