It’s official.
We’re addicted.
Ons kan nie ophou legkaarte bou nie. Dis belaglik: as ek wag vir die ketel om te
kook probeer ek ‘n stukkie inkry, as ek verby die eetkamer loop oppad sitkamer
toe moet ek eers stop en kyk of daar iets is wat pas… Glo my, hierdie is ‘n
volwaardige verslawing.
Daar wag ‘n nuwe legkaart
in die kas, maar ek is bevrees as dit eers oopgemaak word is daar geen keer
nie!
No comments:
Post a Comment