16.4.12

Hamburgers

Maandae is aaklig.  Dis ‘n vreesaanjaende aanpassing om weer aan die werk te kom, en soos dit maar is met Maandae loop als wat beplan is skeef.
As troosprys is daar Maandae aande 'n special op ons gunsteling hamburgers by Brewers.  
Die feit dat ek nie voor die kospotte hoef te staan nie en dat daar gesmul kan word aan slaptjips en 'n burger met meer sous as wat jy jou kan indink, is voorwaar iets om na uit te sien.  


1 comment:

  1. `n Hamburger en chips is ALTYD welkom! Hierdie lyk awesome....

    ReplyDelete