So dan en wan bederf ons onsself met soutkoekies, kaas en 'n paar smulhappies.
Ons hou veral van brie en maaskaas, maar probeer ook soms om avontuurlustig te wees met vreemde kase. DiƩ keer was Kasselshoop se swartpeperkaas die gelukkige wenner; en verbeel jou my verbasing toe ek op die verpakking sien dat die kaas in my tuisdorp, Stilbaai, produseer word.
Kasselshoop kaas is geurig en bekostigbaar en kom in verskeie geure onder meer olyf, chilli en granaat.
Dit, lyk flippen lekker.
ReplyDelete