Ek is absoluut mal oor hierdie kiekie wat my geliefde vandag van ‘n Mercedes Benz bakkie geneem het.
Die kleure en komposisie herinner aan ‘n foto-uitstalling waar dames in kort swart nommertjies en mans in turtlenecks aandagtig die kuns bestudeer, wyl eksotiese drankies tydsaam bemin word.
This comment has been removed by the author.
ReplyDeletedaardie bakkie kort n surfboard, white walls en n roeskol, dan is hy perfek
ReplyDelete