22.11.11

Kiekies

So paar weke terug het ons troufotograaf, Louis van Zyl, ‘n pre-wedding shoot gedoen.  
Dit is so ‘n blink idee om die fotograaf vooraf te leer ken – alle vrese en spanning word uit die weg geruim.
Ons was effe skrikkerig aan die begin (ek en my beminde, Kleinbrak is gemaak vir 'n kiekiemasjien), maar is baie in ons skik met die eindresultaat.
Gaan kyk ook hier vir nog foto’s.


1 comment:

  1. Na aanleiding van die toets foto's dink ek julle trou foto's gaan perfek wees. Vra net die fotograaf om genoeg foto's van my te neem.

    ReplyDelete