Ek was half tranerig na ek gisteraand die laaste boek in die Spud-reeks deur John van de Ruit klaar gelees het.
Spud: Exit, Pursued by a Bear bring die reeks tot 'n einde op 'n hoƫ noot. Hoewel die boek in 'n dagboekvorm voortgebring word, skryf die outeur dit dat die leser elkeen van die Crazy Eight, onderwysers, ouers en meisies persoonlik leer ken.
Van de Ruit het hom goed van sy taak gekwyt; en ek gaan Spud se avonture as skoolseun waarskynlik meer mis as my eie.
No comments:
Post a Comment