Dit is 'n gemors om skoene te kry. En dit lyk of alles deesdae van plastiek gemaak word.
Ek het op hierdie pragtige handgemaakte skaapvel skoene afgekom; dit is stylvol en lyk so gemaklik!
Gaan kliek gerus hier om na die res van Chébran se reeks te kyk.
No comments:
Post a Comment