Mens val so maklik vas in roetine. Staan op, drink koffie, werk, maak kos en eet, lees 'n boek en gaan slaap. Dag in en dag uit.
Ons het gisteraand heel spontaan 'n vuurtjie aangesteek en rustig met 'n glasie Iron Brew gekuier. Te heerlik vir woorde - braaivleis in die middel van die week!
No comments:
Post a Comment