2.9.12

Mexican Fiesta

Olé!
'n Aand van sombrero's, kitare, Mexican waves en Cactus Jack.  Ek het myself verbeel ek is Frida Kahlo! Dié Meksikaanse Around The World aksie sal vir komende jare 'n hoogtepunt bly.

Voorgereg: Gebraaide mielies
Hoofgereg: Fajitas, Tacos, Nachos
Nagereg: Flanby




2 comments:

  1. Ek oorweeg bitter sterk om die "unibrow" meer permanent te maak... :)

    ReplyDelete