27.3.12

Chuck

As ‘n baie groot aanhanger van die reeks Chuck, is dit vir my moeilik om te verteer dat ons gisteraand die laaste episode van die laaste seisoen gekyk het.   
Ek het al deel gevoel van die Bartowski-familie en as lid van die CIA my secret weapons in my skoene en hare gekamofleer.
Aan al die Chuck-kykers; moenie skroom om seisoen 5 klaar te maak nie – daar wag ‘n skok en ‘n half! (Ek het lanklaas so gehuil voor die kassie.)

3 comments:

  1. my skouers was breed.... maar dit het nie gehelp

    ReplyDelete
  2. Herman het seker net so hard gehuil.

    ReplyDelete
  3. hoekom dink jy het Sune so gehuil dan?

    ReplyDelete