17.2.13

Rissies

Ons het twee rissieplantjies by ons kwekery gevoeg en die kleurspatsels laat dit nou te vrolik vir woorde lyk.
Kleinbrak wou deel in die pret en het in 'n japtrap die sak waarin die potgrond was vir haarself toegeƫien. Never a dull moment!

 

No comments:

Post a Comment