500g garnale
2 teelepels knoffel
250ml room
Tiemie
Sout
Swartpeper
Tagliatelle pasta
Braai garnale en knoffel tot gaar. Voeg tiemie, sout en swartpeper by en braai vir 3 minute. Gooi room by en laat kook. Bedien met tagliatelle pasta.
Dis verskriklik ryk, maar heerlik! Dink 'n bietjie parmesan sal die gereg afrond.
No comments:
Post a Comment