24.10.12

Soetkoekies

Daar is gister gebak en brou soos 'n kleuterskool nie op 'n Vrydagmiddag kan nie!  Na 'n geskarrel om 'n mengbak te kry wat 2.5kg meel en 1kg suiker kan vat is daar gesif, geklits, gemeng, deeg uitgerol en koekies uitgedruk.
Ek is baie beindruk met die finale produk, maar dit proe nie soos oumie s'n nie.


2 comments:

  1. Dis so lekker as jy hom in 'n teetjie druk. :)

    ReplyDelete
  2. eerste keer wat jy die koekkies gebak het, het ek n grinder uitgeruk om n sloot te maak om n muurprop in die eetkamer te skuif... en dit het n maand lange projek geraak saam met die plafon en verfwerk...

    ReplyDelete