Die gogga het my gebyt tydens die geliefde film Julie & Julia. Meryl Streep het my op die punt van my stoel gehad as die kookgodin Julia Child, maar dit was Amy Adams as die blogger Julie Powell wat my eindeloos inspireer het.
Na maande se oorweging het ek alle twyfel by die agterdeur uitgegooi en die groot stap geneem. En hier is dit: Pietersielie, my blog, my boeuf bourgignon.
nou kan ek maar die beeld subskripsie kanselleer! kan nie wag om te sien wat aangaan by ons huis nie :)
ReplyDeleteJippeeee! Ek het nog altyd geweet jy het dit in jou ;)
ReplyDelete